U is nou hier...aborsie, miskraam en stilgeboorte


ABORSIE, MISKRAAM EN STILGEBOORTE
INDEKS


HFST 1:  DIE FASE TUSSEN KONSEPSIE EN GEBOORTE 
Thomas Verny (MD)

  • Inleidend                                                                                                  
  • God kan alreeds met die ongebore kind bemoeienis maak
  • Invloed van die moeder
  • Invloed van die vader
  • Ontwikkeling binne die moederskoot
  • Geboorteproses
  • Emosionele binding
  • Verdere areas vir berading en gebed

HFST 2:  EMOSIONELE BANDE EN KINDERS GEBORE NA DIE KRISIS
Nancy Michels, William Wilson & Kenneth McAll
  • Die verlies van ‘n geliefde – ‘n band wat gesny is en ‘n diep wond
  • God se doel met bande tussen mense (human bonding)
  • Wonde as gevolg van miskraam, aborsie en kindersterftes
  • Watter kinders word geaffekteer?
    • Die kind wat hulle wou hê (the wanted child)
    • Die gekwelde kind (the haunted child)
    • Die ingeperkte kind (the bound child)
    • Die plaasvervanger kind 
    • Die mislukte aborsie
  • Soms sinvol om die hele gesin in die beradingsproses te betrek

HFST 3:  DIE INVLOED VAN ABORSIE OP MANS - I 
John W Kennedy
  • Die geweldige nood en die klein begrotings
  • Die effek op mans
  • Om vergifnis te vind

HFST 4: DIE INVLOED VAN ABORSIE OP MANS - II
Nancy Michels
  • Verwarring betreffende rolle
    • Dominansie/krag
    • Aggressie/aksie
    • Selfgeldend/outonomie
    • Prestasie/sukses
    • Verantwoordelikheid/beskermend
  • Insig in die funksionering van die man se emosionele energie
  • Die verhouding word beïnvloed
  • Wat voel die man werklik?
  • Verlore vaderskap
  • Wyses waarop ‘n man skuldgevoelens en hartseer kan hanteer

HFST 5: DIE EMOSIONELE EFFEK VAN ABORSIE
Nancy Michels
  • Vyf tipiese kenmerke van Post Aborsie Sindroom (PAS)
    • Die aanwesigheid van die stressor gebeure
    • Die herbelewenis van die aborsie
    • Vermydingsgedrag
    • Die ervaring van ten minste twee van die volgende simptome
    • Sy kan gekategoriseer word volgens een van drie PAS groepe
  • Watter vroue is veral kwesbaar vir PAS?
  • Besondere risiko’s vir adolessente
  • Reaksies op terapeutiese aborsies
  • Verdedigings meganismes wat gebruik word deur diegene wat ‘n aborsie ondergaan het
  • Rasionalisering
  • Suppressie
  • Repressie
  • Kompensasie
HFST 6: DIE BELANGRIKHEID VAN SELF-VERGIFNIS
Nancy Michels
  • Sy moet die innerlike besluit neem om haarself te vergewe
  • Indien jy ‘n aborsie gehad het
    • Gebed
    • Nagmaal
    • ‘n Versorgende ondersteunings netwerk
    • Uitdrukking gee aan emosies op papier
  • Jy kan die baba aan God toevertrou

HFST 7:  OM VOORWAARTS TE BEWEEG 
Nancy Michels
  • Aborsie en kindermishandeling (child abuse)                                             
  • Verdere gevolge van aborsie op kinders                                                      
    • Selfmoord                                                                                                        
    • Die devaluering van kinders                                                                       
  • Hoe om die newe-effekte van aborsie teë te werk tov ander kinders    
  • Berading aan diegene wat treur oor die verlies van ‘n  kind
    • Post-aborsie sindroom
    • Agt fases van verwerking van aborsie
  • Gebedsriglyne
    • Herbelewenis van emosies
    • Besoek oorspronklike plek van pyn
    • Fokus in gebed op die beginpunt sowel as die laagtepunt van die pyn
    • Emosionele bande 
  • Nege riglyne vir persoonlike groei ná ‘n aborsie                                         
BRONNELYS                                                                                                              
BYVOEGSEL:  Geboortes van die individu vanaf konsepsie tot ouderdom vyf
Kontak ons vir meer inligting...
© Wentzel Coetzer 2006
Free IP Tracker
Laaste opdatering 07/06/2010